Lionel Barrymore

Lionel Barrymore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lionel Herbert Blythe
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1893–1954
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lionel Barrymore (28 April 1878 – 15 November 1954) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Free Soul (1931), You Can't Take It with You (1938), It's a Wonderful Life (1946), en Key Largo (1948).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search